MARKUS 15:10
MARKUS 15:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit nydigheid oorgelewer het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:10 Bybel vir almal (ABA)
Pilatus het geweet die priesterleiers het Jesus na hom toe gebring omdat hulle jaloers was.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het geweet dat die priesterhoofde Hom uit afguns uitgelewer het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het immers geweet dat die leierpriesters Hom uit afguns oorgelewer het.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want hy het geweet dat die owerpriesters Hom uit afguns verlos het.
Deel
Lees MARKUS 15