MARKUS 11:12 - Compare All Versions
MARKUS 11:12 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe hulle die volgende dag van Betanië af terugkom, het Jesus honger gekry.
Deel
MARKUS 11 AFR83MARKUS 11:12 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
EN die volgende dag, onderwyl hulle uit Betánië gaan, het Hy honger gehad
Deel
MARKUS 11 AFR53MARKUS 11:12 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe hulle die volgende dag uit Betanië vertrek, het Jesus honger geword.
Deel
MARKUS 11 NLVMARKUS 11:12 DB (Die Boodskap)
Die volgende dag is Jesus-hulle terug Jerusalem toe. Op pad het Jesus honger geword.
Deel
MARKUS 11 DBMARKUS 11:12 ABA (Bybel vir almal)
Die volgende dag het Jesus en sy dissipels uit Betanië gegaan. Jesus het honger geword
Deel
MARKUS 11 ABAMARKUS 11:12 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe hulle die volgende dag van Betanië af vertrek, het Hy honger geword.
Deel
MARKUS 11 AFR20MARKUS 11:12 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die volgende dag, toe hulle van Betanië af gekom het, was Hy honger.
Deel
MARKUS 11 CAB23