MARKUS 11:1
MARKUS 11:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus en sy dissipels het naby Jerusalem gekom, by twee dorpies op die Olyf-berg: Betfage en Betanië. Toe hulle daar kom, stuur Jesus twee van sy dissipels
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe hulle naby Jerusalem kom, by Bétfagé en Betánië, aan die Olyfberg, stuur Hy twee van sy dissipels uit
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfage en Betanië op die Olyfberg, stuur Jesus twee van sy dissipels
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfage en Betanië teen die Olyfberg, stuur Jesus twee van sy dissipels
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle naby Jerusalem kom, by Betfage en Betanië, by die Olyfberg, stuur Hy twee van sy dissipels
Deel
Lees MARKUS 11