MIGA 7:19
MIGA 7:19 Bybel vir almal (ABA)
U sal weer goed wees vir ons, U sal ons sonde stukkend trap en dit in die see gooi.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy sal Hom weer oor ons ontferm, ons ongeregtighede vertree; ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy sal ons weer genade betoon, Hy sal ons sonde tot niet maak, U sal al hulle sondes in die diepsee gooi.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat ons weer genadig sal wees, ons skuld sal vertrap. U sal al ons sondes in die dieptes van die see gooi.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy sal weer omdraai, Hy sal Hom oor ons ontferm; Hy sal ons ongeregtighede onderwerp; en U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.
Deel
Lees MIGA 7