YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 7:9

MATTEUS 7:9 Bybel vir almal (ABA)

'n Pa sal nooit vir sy seun 'n klip gee wanneer die seun vir hom brood vra nie.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Watter mens onder julle sal vir sy seun 'n klip gee as hy brood vra

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Wie onder julle sal, as sy seun brood vra, vir hom 'n klip gee?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Of watter man is daar onder julle wat, as sy seun brood vra, vir hom 'n klip sal gee?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:9 Die Boodskap (DB)

“Jou hemelse Vader wil net die beste dinge vir jou gee. As jy ’n pa is, behoort jy dit goed te verstaan. Jy wil mos graag net goeie dinge vir jou kinders gee, nie waar nie?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle as ouers sal tog nie vir julle kinders as hulle brood vra, klippe gee nie.

Deel
Lees MATTEUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's