MATTEUS 7:7
MATTEUS 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTEUS 7:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Hou aan met vra en God sal vir julle gee. Hou aan met soek en julle sal kry. Hou aan klop en God sal die deur vir julle oopmaak.
MATTEUS 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word
MATTEUS 7:7 Die Boodskap (DB)
“Julle moet nooit moeg word om te bid nie. Vra en God sal vir julle gee. Soek en julle sal kry. Klop aan God se hemelse deur en Hy sal vir julle kom oopmaak.
MATTEUS 7:7 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet aanhou bid, dan sal God vir julle gee wat julle vra. Julle moet aanhou soek, dan sal God vir julle laat kry wat julle soek. Julle moet aanhou klop, dan sal God die deur vir julle oopmaak.
MATTEUS 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTEUS 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal kry; klop, en vir julle sal oopgemaak word
MATTEUS 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.
MATTEUS 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)