YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 7:26

MATTEUS 7:26 Bybel vir almal (ABA)

Maar elkeen wat weet wat Ek sê en wat dit nie doen nie, is soos 'n dwase mens wat sy huis gebou het op sand.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met 'n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

En elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens handel nie, kan vergelyk word met 'n dwaas wat sy huis op sand gebou het.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar elkeen wat hierdie woorde van My hoor en dit nie uitvoer nie, sal soos 'n onverstandige man wees wat sy huis op sand gebou het.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit nie doen nie, sal vergelyk word met 'n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:26 Die Boodskap (DB)

Aan die ander kant: as julle my woorde hoor en dit nie doen nie, is julle regtig dom. Dan is julle lewens op ’n hoop sand gebou.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar elkeen wat na my woorde luister en dit nie doen nie, sal wees soos ’n dwaas wie se huis op die sand gebou is.

Deel
Lees MATTEUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's