MATTEUS 7:24
MATTEUS 7:24 Bybel vir almal (ABA)
“Elke mens wat weet wat Ek gesê het en wat dit doen, is soos 'n wyse man wat sy huis op 'n rots gebou het.
MATTEUS 7:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elkeen dan wat na hierdie woorde van My luister en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n verstandige man wat sy huis op die rots gebou het.
MATTEUS 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Elkeen dan wat hierdie woorde van My hoor en daarvolgens handel, kan vergelyk word met 'n verstandige man wat sy huis op rots gebou het.
MATTEUS 7:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Daarom sal elkeen wat na my woorde luister en daarvolgens handel, soos 'n verstandige man wees wat sy huis op rots gebou het.
MATTEUS 7:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom, elkeen wat hierdie woorde van My hoor en dit doen, hom sal Ek vergelyk met 'n wyse man wat sy huis op 'n rots gebou het.
MATTEUS 7:24 Die Boodskap (DB)
“Ek het julle nou baie dinge oor God geleer. As julle my woorde ter harte neem en dit doen, tree julle reg op. Dan is julle lewens op ’n stewige fondament gebou.