MATTEUS 7:23
MATTEUS 7:23 Bybel vir almal (ABA)
“Maar dan sal Ek vir hulle sê: ‘Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle het nie gedoen wat my wette sê nie.’ ”
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dan sal Ek aan hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid werk!
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal Ek openlik vir hulle sê: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My af, julle wat die wet van God oortree.”
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal Ek openlik vir hulle sê, ‘Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat wetteloosheid bedryf!’ ”
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dan sal Ek aan hulle bely: Ek het julle nooit geken nie; gaan weg van My, julle wat ongeregtigheid doen.
Deel
Lees MATTEUS 7