YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 7:19

MATTEUS 7:19 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens kap elke boom af wat nie goeie vrugte dra nie, en jy gooi die boom in die vuur.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word afgekap en in die vuur gegooi.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:19 Die Boodskap (DB)

Daar wag groot probleme op alle bome wat slegte vrugte dra. Hulle word eenvoudig afgekap en in die vuur gegooi. Dus, as julle wil weet watter mense die goeie nuus verdraai, moet julle maar net gaan kyk hoe hulle leef. Hulle lewens wys watter soort vrugte hulle dra.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.

Deel
Lees MATTEUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's