MATTEUS 7:18 - Compare All Versions
MATTEUS 7:18 ABA (Bybel vir almal)
'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra nie goeie vrugte nie.
Deel
MATTEUS 7 ABAMATTEUS 7:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
'n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom ook geen goeie vrugte nie.
Deel
MATTEUS 7 AFR53MATTEUS 7:18 AFR83 (Afrikaans 1983)
'n Goeie boom kan tog nie slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom nie goeie vrugte nie.
Deel
MATTEUS 7 AFR83MATTEUS 7:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Goeie boom kan nie slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom kan nie goeie vrugte dra nie.
Deel
MATTEUS 7 AFR20MATTEUS 7:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
'n Goeie boom kan nie slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom kan ook nie goeie vrugte dra nie.
Deel
MATTEUS 7 CAB23MATTEUS 7:18 DB (Die Boodskap)
’n Goeie boom kan tog nie slegte vrugte dra nie en ’n slegte boom kan ook nie goeie vrugte oplewer nie.
Deel
MATTEUS 7 DBMATTEUS 7:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
’n Gesonde boom kan nie slegte vrugte dra nie en ’n siek boom nie goeie vrugte nie.
Deel
MATTEUS 7 NLV