YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 7:17

MATTEUS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Net so dra elke goeie boom goeie vrugte, maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Bybel vir almal (ABA)

Nee, goeie bome dra goeie vrugte, en slegte bome dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke goeie boom dra tog goeie vrugte, maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Net so dra elke goeie boom goeie vrugte, maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Net so dra elke goeie boom goeie vrugte; maar 'n bedorwe boom dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Die Boodskap (DB)

“’n Mens se lewe is soos ’n vrugteboom: goeie vrugtebome dra goeie vrugte en slegte bome dra slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Gesonde boom dra immers goeie vrugte en ’n siek boom slegte vrugte.

Deel
Lees MATTEUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's