MATTEUS 7:11
MATTEUS 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemel is, goeie gawes gee aan dié wat dit van Hom vra?
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:11 Bybel vir almal (ABA)
Julle is slegte mense, maar julle weet om goeie dinge vir julle kinders te gee. Julle Vader in die hemel wil vir die mense wat dit vir Hom vra, dinge gee wat nog beter is.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!
Deel
Lees MATTEUS 7