YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 7:10

MATTEUS 7:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Bybel vir almal (ABA)

En hy sal nie vir sy seun 'n slang gee wanneer die seun vir hom 'n vis vra nie.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

of 'n slang as hy vis vra?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Of ook, as hy 'n vis vra, vir hom 'n slang gee?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Of as hy 'n vis vra, sal hy vir hom 'n slang gee?

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Die Boodskap (DB)

As jou kind vir jou ’n stukkie brood kom vra om te eet, sal jy tog nie vir hom ’n klip gee nie. Jy sal ook nie vir hom iets slegs soos ’n slang gee as hy vis wil hê om te eet nie. Nou ja, God maak ook nie so met sy kinders nie.

Deel
Lees MATTEUS 7

MATTEUS 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Of as hulle vis vra, vir hulle slange gee nie.

Deel
Lees MATTEUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's