YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 2:3

MATTEUS 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Herodes hiervan hoor, het dit hom hewig ontstel; so ook die hele Jerusalem.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Bybel vir almal (ABA)

Toe koning Herodes dit hoor, was hy en al die mense in Jerusalem baie geskok en bekommerd.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe koning Herodes dit hoor, was hy ontsteld en die hele Jerusalem saam met hom

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe koning Herodes hiervan hoor, was hy, en die hele Jerusalem saam met hom, hewig ontsteld.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe koning Herodes dit hoor, was hy ontsteld, en die hele Jerusalem saam met hom.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe koning Herodes hierdie dinge hoor, was hy ontsteld, en die hele Jerusalem saam met hom.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Die Boodskap (DB)

Kort voor lank het Herodes ook van die geleerdes uit die ooste se storie te hore gekom. Hy was baie omgekrap oor wat hulle oor die nuwe Joodse koning gesê het. So ook die res van Jerusalem.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe koning Herodes hiervan hoor, het dit hom hewig ontstel; so ook die hele Jerusalem.

Deel
Lees MATTEUS 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's