MATTEUS 2:19
MATTEUS 2:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Herodes het gesterf, en kyk, daar het in Egipte 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef verskyn
MATTEUS 2:19 Die Boodskap (DB)
Na Herodes se dood het die engel van die Here weer in ’n droom met Josef in Egipte gepraat.
MATTEUS 2:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ná Herodes se dood verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan Josef en sê vir hom
MATTEUS 2:19 Bybel vir almal (ABA)
Later, toe koning Herodes gesterf het, was Josef nog in Egipte. 'n Engel van die Here het in 'n droom aan Josef verskyn. Die engel het vir Josef gesê
MATTEUS 2:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN ná die dood van Herodes het daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte verskyn
MATTEUS 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na die dood van Herodes verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte
MATTEUS 2:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Herodes het gesterf, en kyk, daar het in Egipte 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef verskyn
MATTEUS 2:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar toe Herodes dood was, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan Josef in Egipte