YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 2:10

MATTEUS 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met dié dat hulle die ster sien, het ’n wonderlike blydskap oor hulle gekom.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Bybel vir almal (ABA)

Toe die sterrekykers sien die ster is daar, was hulle baie bly.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe hulle die ster sien, het hulle hul met baie groot blydskap verheug.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Toe hulle die ster sien, het hulle 'n onbeskryflike groot vreugde ervaar.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe hulle die ster sien, was hulle met groot blydskap verheug.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Die Boodskap (DB)

Daaroor was hulle baie bly. Dit het stadig voor hulle uitbeweeg. Uiteindelik het die ster tot stilstand gekom bokant die plek waar Jesus en sy ouers was.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met dié dat hulle die ster sien, het ’n wonderlike blydskap oor hulle gekom.

Deel
Lees MATTEUS 2

MATTEUS 2:10

MATTEUS 2:10 AFR83MATTEUS 2:10 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's