MALEAGI 2:12
MALEAGI 2:12 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sal elkeen wat dit doen, afsny van die Israeliete. Hy sal nie meer offers vir die Here kan bring nie, die Here wat oor alles regeer.
MALEAGI 2:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die HERE van die man wat so iets doen, uitroei hom wat roep en hom wat antwoord gee uit die tente van Jakob, en hom wat 'n offer aan die HERE van die leërskare bring.
MALEAGI 2:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here elkeen wat nog iets te doen wil hê met 'n man wat so 'n vrou trou, uit die gemeenskap van Jakob uitroei, ook al bring so 'n man nog offers vir die Here die Almagtige.
MALEAGI 2:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE iemand wat dit doen, en wie hom beskerm en verdedig, uit die tente van Jakob uitroei – hy wat 'n offer bring vir die HERE, Heerser oor alle magte.
MALEAGI 2:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE sal die man wat dit doen, die heer en die geleerde, uitroei uit die tente van Jakob, en hom wat 'n offer aan die HERE van die leërskare bring.