Maleagi 2:12

Maleagi 2:12 AFR20

Mag die HERE iemand wat dit doen, en wie hom beskerm en verdedig, uit die tente van Jakob uitroei – hy wat 'n offer bring vir die HERE, Heerser oor alle magte.