LUKAS 23:5
LUKAS 23:5 Bybel vir almal (ABA)
Maar die priesterleiers het aangehou om te sê: “Hy maak die mense opstandig, want hy het begin om vir die mense in Galilea verkeerde dinge te leer, en nou doen hy dit ook in die hele land Judea.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hulle het aangehou en gesê: Hy maak die volk oproerig met sy leer die hele Judéa deur, vandat Hy in Galiléa begin het tot hiertoe.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar hulle het sterker aangedring en gesê: “Die hele Joodse land deur stook hy die volk op met sy leer. Hy het van Galilea af begin en tot hier daarmee gekom.”
Deel
Lees LUKAS 23