LUKAS 23:45
LUKAS 23:45 Bybel vir almal (ABA)
Toe dit donker word, het die gordyn in die tempel van bo tot onder geskeur.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en die son is verduister; en die voorhangsel van die tempel het middeldeur geskeur.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
die son het opgehou om te skyn. Die voorhangsel in die tempel het middeldeur geskeur.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die son is verduister , en die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die son is verduister, en die voorhangsel van die tempel het in die middel geskeur.
Deel
Lees LUKAS 23