YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 23:43

LUKAS 23:43 Bybel vir almal (ABA)

En Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou, en dit is seker: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”

Deel
Lees LUKAS 23

LUKAS 23:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees.

Deel
Lees LUKAS 23

LUKAS 23:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”

Deel
Lees LUKAS 23

LUKAS 23:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Jesus het hom geantwoord: “•Amen, Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”

Deel
Lees LUKAS 23

LUKAS 23:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die paradys wees.

Deel
Lees LUKAS 23

LUKAS 23:43 Die Boodskap (DB)

“Ek het baie goeie nuus vir jou,” het Jesus dadelik geantwoord. “Jy gaan nie meer na die doderyk toe nie. Nee, jy gaan saam met My na die paradys toe. Vandag nog sal jy jou oë daar oopmaak.”

Deel
Lees LUKAS 23

LUKAS 23:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus se antwoord was: “Ek verseker jou, vandag nog sal jy saam met My in die paradys wees.”

Deel
Lees LUKAS 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's