LUKAS 23:38
LUKAS 23:38 Bybel vir almal (ABA)
Bo-aan die kruis het hulle op 'n plank geskryf hoekom hulle vir Jesus gekruisig het. Hulle het daarop geskryf: “Hierdie man is die koning van die Jode.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar was ook 'n opskrif bokant Hom geskrywe in Griekse en Romeinse en Hebreeuse letters: HY IS DIE KONING VAN DIE JODE.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was ook 'n opskrif bokant Hom: “Dit is die koning van die Jode.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bokant Hom was daar ook 'n opskrif: “Hy is die koning van die Jode.”
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n opskrif was ook oor hom geskrywe in Griekse en Latynse en Hebreeuse letters: DIT IS DIE KONING VAN DIE JODE.
Deel
Lees LUKAS 23