LUKAS 23:27
LUKAS 23:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Groot menigte van die volk het agter Jesus aan geloop, onder wie ook vroue wat oor Hom getreur en gehuil het.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:27 Bybel vir almal (ABA)
Baie mense het agter Jesus geloop. Party van die vroue het hulleself op die bors geslaan en hulle het oor Jesus gehuil.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n groot menigte van die volk het Hom gevolg, en vroue wat rou bedryf en Hom beklaag het.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Groot menigte van die volk het Hom gevolg, en ook vroue wat aanhoudend op hulle bors slaan en oor Hom weeklaag.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n groot menigte mense en vroue het Hom gevolg, wat ook oor Hom geweeklaag en beklaag het.
Deel
Lees LUKAS 23