LUKAS 23:23
LUKAS 23:23 Bybel vir almal (ABA)
Maar die mense het aangehou om hard te skree dat Pilatus vir Jesus moet laat kruisig. Hulle het so baie geskree
LUKAS 23:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hulle het aangehou met 'n harde geroep en geëis dat Hy gekruisig moes word; en hulle geroep en dié van die owerpriesters het die oorhand gekry.
LUKAS 23:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het egter met 'n harde geskreeu aangehou om te eis dat Jesus gekruisig moes word, en met hulle geskreeu het hulle die oorhand gekry.
LUKAS 23:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar hulle het luidkeels aangehou om te eis dat Hy gekruisig word, en hulle geskreeu het die oorhand gekry.
LUKAS 23:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle was dadelik met harde stemme en het gevra dat Hy gekruisig moes word. En die stemme van hulle en van die owerpriesters het die oorhand gekry.