LUKAS 23:19
LUKAS 23:19 Bybel vir almal (ABA)
Barabbas was in die tronk omdat hy die leier was van mense wat in Jerusalem opstandig geword het teen die Romeinse regering, en omdat hy iemand vermoor het.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dié was oor 'n sekere opstand wat in die stad plaasgevind het, en oor 'n moord in die gevangenis gewerp.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat Barabbas vir ons los!” Barabbas was in die tronk oor 'n opstand in die stad en oor moord.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy is in die tronk gegooi as gevolg van 'n oproer in die stad, en vir moord.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
(Wat vir 'n sekere opstand in die stad gemaak is, en vir moord, in die tronk gewerp is.)
Deel
Lees LUKAS 23