LUKAS 23:13
LUKAS 23:13 Die Boodskap (DB)
Kort daarna het Pilatus al die belangrikste godsdienstige leiers van die Jode na hom toe ontbied. Hy sê toe vir hulle
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:13 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Pilatus die priesterleiers en die leiers van die volk en al die mense bymekaargeroep.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe roep Pilatus die owerpriesters en die owerstes en die volk bymekaar en sê vir hulle
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Pilatus die priesterhoofde, die lede van die Joodse Raad en die volk bymekaar geroep
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Pilatus het die leierpriesters, die volksleiers en die volk bymekaargeroep
Deel
Lees LUKAS 23