LUKAS 23:10
LUKAS 23:10 Bybel vir almal (ABA)
Die priesterleiers en die skrifgeleerdes was ook daar. Hulle het Jesus oor baie dinge beskuldig by Herodes.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die owerpriesters en die skrifgeleerdes het Hom heftig staan en beskuldig.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die priesterhoofde en die skrifgeleerdes het Hom heftig gestaan en beskuldig.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die leierpriesters en die skrifkenners het daar gestaan en Hom hewig beskuldig.
Deel
Lees LUKAS 23LUKAS 23:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die owerpriesters en skrifgeleerdes het gestaan en Hom heftig beskuldig.
Deel
Lees LUKAS 23