LUKAS 17:18
LUKAS 17:18 Bybel vir almal (ABA)
Het hulle nie ook dankbaar gevoel en teruggekom om God te prys nie? Hierdie man is nie 'n Jood nie, maar hy alleen het dankbaar gevoel.”
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?
Deel
Lees LUKAS 17LUKAS 17:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is daar niemand anders wat omgedraai het om God die eer te gee behalwe hierdie man wat nie eers 'n Jood is nie?”
Deel
Lees LUKAS 17