LEVITIKUS 8:5
LEVITIKUS 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
het Moses vir hulle gesê: “Ek sal nou daartoe oorgaan om te doen wat die Here my beveel het.”
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:5 Bybel vir almal (ABA)
Moses het vir die volksvergadering gesê: “Dit is wat die Here vir ons gesê het om te doen.”
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Moses aan die vergadering: Dit is die saak wat die HERE beveel het om te doen.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Moses vir die volksvergadering: “Dit is wat die HERE beveel het gedoen moet word.”
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Moses aan die vergadering: Dit is die ding wat die HERE beveel het om te doen.
Deel
Lees LEVITIKUS 8