LEVITIKUS 8:17
LEVITIKUS 8:17 Bybel vir almal (ABA)
Hy het die vel en vleis van die bul en die pensmis buite die kamp verbrand, soos die Here vir hom gesê het.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die bul met sy vel en sy vleis en sy mis het hy buitekant die laer met vuur verbrand, soos die HERE Moses beveel het.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die res van die bul, die vel, die vleis en die pensmis is buite die kamp verbrand soos die Here vir Moses beveel het.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die bul – sy vel, sy vleis en die pensmis – het hy buite die kamp met vuur verbrand, soos die HERE hom beveel het.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die bul en sy vel, sy vleis en sy mis het hy buitekant die laer met vuur verbrand; soos die HERE Moses beveel het.
Deel
Lees LEVITIKUS 8