LEVITIKUS 8:11
LEVITIKUS 8:11 Bybel vir almal (ABA)
Hy het van die salf-olie sewe maal teen die altaar gespat en hy het die altaar en al die gereedskap van die altaar en die was-skottel en sy voetstuk gesalf en gewy.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het daarvan sewe maal op die altaar gesprinkel en die altaar gesalf en al sy gereedskap, met die waskom en sy voetstuk, om dit te heilig.
Deel
Lees LEVITIKUS 8LEVITIKUS 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het naamlik sewe maal van die olie teen die altaar gesprinkel en die altaar met al sy gereedskap en ook die waskom en sy staander gesalf om dit te wy.
Deel
Lees LEVITIKUS 8