LEVITIKUS 7:8
LEVITIKUS 7:8 Bybel vir almal (ABA)
“Die priester wat iemand se brand-offer offer, mag die vel kry van die dier wat hy ge-offer het.
LEVITIKUS 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die priester wat die brandoffer van iemand bring — die vel van die brandoffer wat hy gebring het, aan die priester, aan hom kom dit toe.
LEVITIKUS 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Waar 'n priester vir iemand 'n brandoffer aanbied, kom die vel van die offerdier die priester toe wat die offer aanbied.
LEVITIKUS 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer 'n priester namens iemand 'n brandoffer bring, behoort die vel van die brandoffer wat hy bring aan die priester; dit kom hom toe.
LEVITIKUS 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die priester wat iemand se brandoffer bring, die priester moet vir hom die vel hê van die brandoffer wat hy gebring het.