LEVITIKUS 7:23
LEVITIKUS 7:23 Bybel vir almal (ABA)
“Jy moet vir die Israeliete sê: Julle mag nooit vet van 'n bees of 'n skaap of 'n bok eet nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Spreek met die kinders van Israel en sê: Géén vet van 'n bees of skaap of bok mag julle eet nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sê vir die Israeliete: Julle mag geen vet van beeste, skape en bokke eet nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Praat met die Israeliete en sê, ‘Julle mag nie enige vet van beeste, skape of bokke eet nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Spreek met die kinders van Israel en sê: Julle mag geen vet eet nie, van bees of kleinvee of bok nie.
Deel
Lees LEVITIKUS 7