LEVITIKUS 7:17
LEVITIKUS 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar wat op die derde dag nog oor is, moet verbrand word.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:17 Bybel vir almal (ABA)
As daar dan nog vleis oorbly tot die derde dag, dan moet hulle dit verbrand.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wat van die offervleis oorgebly het, moet op die derde dag met vuur verbrand word.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat op die derde dag nog van die offervleis oor is, moet met vuur verbrand word.
Deel
Lees LEVITIKUS 7LEVITIKUS 7:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die oorblyfsel van die vleis van die offer op die derde dag moet met vuur verbrand word.
Deel
Lees LEVITIKUS 7