YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LEVITIKUS 7:11

LEVITIKUS 7:11 Bybel vir almal (ABA)

“En dit is hoe iemand vir die Here 'n ete-offer moet bring

Deel
Lees LEVITIKUS 7

LEVITIKUS 7:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En dit is die wet van die dankoffer wat hulle aan die HERE bring

Deel
Lees LEVITIKUS 7

LEVITIKUS 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die reëlings oor die maaltydoffers wat vir die Here aangebied word, is soos volg

Deel
Lees LEVITIKUS 7

LEVITIKUS 7:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ ‘ Dit is die voorskrifte vir 'n •maaltydoffer wat vir die HERE gebring word

Deel
Lees LEVITIKUS 7

LEVITIKUS 7:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En dit is die wet van die dankoffer wat hy aan die HERE moet bring.

Deel
Lees LEVITIKUS 7

LEVITIKUS 7:11 Die Boodskap (DB)

Nou volg die aanwysings vir die offer wat vir die Here gebring word om die verbintenis met Hom te versterk

Deel
Lees LEVITIKUS 7

LEVITIKUS 7:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hier volg die instruksies vir die verskillende soorte maaltydoffers wat vir die HERE gebring mag word.

Deel
Lees LEVITIKUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's