LEVITIKUS 22:7
LEVITIKUS 22:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
en die son onder is, is hy weer rein. Daarna moet hy toegelaat word om van die gewyde gawes te eet, want dit is al kos wat hy het.
LEVITIKUS 22:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal rein wees nadat die son ondergegaan het, daarna mag hy van die gewyde presente eet, want dit is sy kos.
LEVITIKUS 22:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar as die son onder is, sal hy rein wees; en daarna kan hy van die heilige gawes eet, want dit is sy voedsel.
LEVITIKUS 22:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en die son ondergegaan het, is hy rein. Daarna mag hy van die heilige gawes eet, want dit is sy brood.
LEVITIKUS 22:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as die son onder is, sal hy rein wees en daarna van die heilige gawes eet; want dit is sy kos.