LEVITIKUS 22:6
LEVITIKUS 22:6 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hy aan enige een van hierdie dinge of persone geraak het, dan sal hy onrein wees tot die aand. Hy moet eers bad voordat hy van die gewyde presente mag eet.
LEVITIKUS 22:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
die persoon wat aan so iets raak, sal tot die aand toe onrein wees, en hy mag van die heilige gawes nie eet nie tensy dat hy sy liggaam in die water gebad het.
LEVITIKUS 22:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
is hy die res van die dag onrein en mag hy nie van die gewyde gawes eet nie. Eers nadat hy gebad het
LEVITIKUS 22:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
so iemand sal onrein wees tot die aand toe. Hy mag nie van die heilige gawes eet nie. Maar as hy sy liggaam met water afgespoel
LEVITIKUS 22:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die siel wat so iets aangeraak het, sal tot die aand toe onrein wees en van die heilige gawes nie eet nie, tensy hy sy vlees met water was.