LEVITIKUS 22:33
LEVITIKUS 22:33 Bybel vir almal (ABA)
Ek het julle uit die land Egipte gebring sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”
LEVITIKUS 22:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle 'n God te wees. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 22:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek het julle uit Egipte gebring sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”
LEVITIKUS 22:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek, wat julle uit Egipteland laat wegtrek het om vir julle 'n God te wees. Ek is die HERE.’ ”
LEVITIKUS 22:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat jou uit Egipteland uitgelei het om jou God te wees: Ek is die HERE.