LEVITIKUS 22:32
LEVITIKUS 22:32 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie my heilige Naam ontwy nie, julle moet vir die Israeliete wys dat Ek heilig is. Ek is die Here, Ek het julle gewy.
LEVITIKUS 22:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ontheilig my heilige Naam nie, sodat Ek geheilig kan word onder die kinders van Israel. Ek is die HERE wat julle heilig
LEVITIKUS 22:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle mag nie my heilige Naam ontheilig nie. Die hele Israel moet My as die Heilige erken. Ek, die Here, heilig julle.
LEVITIKUS 22:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag my heilige Naam nie ontheilig nie, sodat Ek onder die Israeliete as die Heilige geld. Ek, die HERE, heilig julle
LEVITIKUS 22:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En julle mag my heilige Naam nie ontheilig nie; maar Ek sal geheilig word onder die kinders van Israel; Ek is die HERE wat julle heilig