LEVITIKUS 22:28
LEVITIKUS 22:28 Bybel vir almal (ABA)
Maar julle mag nie 'n bul en sy kalf of 'n ram en sy lam op dieselfde dag slag nie.
LEVITIKUS 22:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Bees of stuk kleinvee mag julle ook nie saam met sy kleintjie op een dag slag nie.
LEVITIKUS 22:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Kalf of 'n lam mag nie op dieselfde dag as sy ma geoffer word nie.
LEVITIKUS 22:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag nie 'n koei of 'n ooi en haar kleintjie op dieselfde dag slag nie.
LEVITIKUS 22:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En of dit 'n koei of 'n ooi is, julle mag dit en haar kleintjies nie op een dag slag nie.