LEVITIKUS 22:15
LEVITIKUS 22:15 Bybel vir almal (ABA)
Die priesters mag nie die gewyde presente ontwy wat die Israeliete vir die Here offer nie.
LEVITIKUS 22:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So moet hulle dan die heilige gawes wat die kinders van Israel aan die HERE afgee, nie ontheilig
LEVITIKUS 22:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Die priesters moet egter toesien dat die gewyde gawes wat die Israeliete aan die Here gee, nie ontwy word nie.
LEVITIKUS 22:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die priesters mag nie die heilige gawes van die Israeliete wat hulle as wydingsgeskenke aan die HERE gee, ontheilig nie.
LEVITIKUS 22:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle mag die heilige gawes van die kinders van Israel wat hulle aan die HERE offer, nie ontheilig nie