LEVITIKUS 22:14
LEVITIKUS 22:14 Bybel vir almal (ABA)
As 'n persoon van die gewyde kos eet maar hy het nie geweet dat dit gewyde kos is nie, dan moet hy vir die priester 'n gewyde present gee en hy moet nog een vyfde van die kos daarby sit.
LEVITIKUS 22:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand by vergissing iets eet wat heilig is, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg, en só wat heilig is, aan die priester teruggee.
LEVITIKUS 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As 'n onbevoegde persoon per ongeluk van die gewyde gawes eet, moet hy die waarde daarvan plus twintig persent aan die priester uitbetaal.