Levitikus 22:14

Levitikus 22:14 ABA

As 'n persoon van die gewyde kos eet maar hy het nie geweet dat dit gewyde kos is nie, dan moet hy vir die priester 'n gewyde present gee en hy moet nog een vyfde van die kos daarby sit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 22:14

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid