LEVITIKUS 22:10
LEVITIKUS 22:10 Bybel vir almal (ABA)
Iemand wat nie 'n priester is nie, mag nie van die gewyde presente eet nie. 'n Priester se bywoner of sy dagloner mag nie van die gewyde presente eet nie.
LEVITIKUS 22:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook mag geen onbevoegde eet wat heilig is nie. 'n Bywoner van 'n priester en 'n dagloner mag nie eet wat heilig is nie.
LEVITIKUS 22:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Geen onbevoegde persoon mag van die gewyde gawes eet nie, ook nie 'n bywoner of dagloner van 'n priester mag daarvan eet nie.
LEVITIKUS 22:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Geen onbevoegde persoon mag eet wat heilig is nie. 'n Priester se bywoner of dagloner mag nie eet wat heilig is nie.
LEVITIKUS 22:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geen vreemdeling mag van die heiligdom eet nie: 'n bywoner van die priester of 'n dagloner mag nie van die heiligdom eet nie.