LEVITIKUS 15:29
LEVITIKUS 15:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Op die agtste dag moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe bring en dit vir die priester by die ingang van die tent van ontmoeting gee.
LEVITIKUS 15:29 Bybel vir almal (ABA)
Op die agste dag moet sy twee tortelduiwe of twee makduiwe bring vir die priester by die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn.
LEVITIKUS 15:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op die agtste dag moet sy vir haar twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem en dié by die ingang van die tent van samekoms na die priester bring.
LEVITIKUS 15:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die agste dag moet sy dan twee tortelduiwe of twee ander duiwe na die priester toe bring by die ingang van die tent van ontmoeting.
LEVITIKUS 15:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Op die agtste dag moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem en hulle na die priester by die ingang van die Tent van Ontmoeting bring.