LEVITIKUS 15:25
LEVITIKUS 15:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as 'n vrou lank 'n bloedvloeiing het, buiten die tyd van haar onreinheid, of as sy vloei oor die tyd van haar onreinheid, moet sy gedurende al die dae van haar onreine vloeiing wees soos in die dae van haar maandelikse onreinheid; sy is onrein.
LEVITIKUS 15:25 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer daar bloed uit 'n vrou kom in 'n tyd wanneer sy nie menstrueer nie, of as die bloed aanhou uitkom nadat sy gemenstrueer het, dan is sy onrein so lank soos die bloed uitkom.
LEVITIKUS 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
“As 'n vrou 'n bloedvloeiing het buite haar menstruasietyd of as die bloedvloeiing tydens menstruasie abnormaal lank aanhou, is sy onrein solank die bloedvloeiing duur.
LEVITIKUS 15:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Indien dit sou gebeur dat 'n vrou buite die tyd van haar menstruasie vir 'n lang tyd bloei of dat sy langer as haar menstruasie bloei, is sy onrein vir die duur van haar onrein afskeiding soos wanneer sy menstrueer: Sy is onrein.
LEVITIKUS 15:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as 'n vrou 'n vloeiing van haar bloed het baie dae uit die tyd van haar skeiding, of as dit verby die tyd van haar skeiding loop; al die dae van die vloeiing van haar onreinheid moet wees soos die dae van haar skeiding; sy sal onrein wees.