LEVITIKUS 11:9
LEVITIKUS 11:9 Bybel vir almal (ABA)
“Julle mag eet van die diere in die water, in die see en in die riviere as die diere vinne en skubbe het.
LEVITIKUS 11:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit mag julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het in die water, in die seë en in die riviere — dit mag julle eet.
LEVITIKUS 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“In die geval van waterdiere mag julle alles eet wat vinne en skubbe het. Dit geld vir soutwaterdiere en varswaterdiere.
LEVITIKUS 11:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ Van alles wat in water is, mag julle die volgende eet: “ ‘Alles met vinne en skubbe wat in die oseane of in waterstrome leef, dít mag julle eet.
LEVITIKUS 11:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit moet julle eet van alles wat in die water is: alles wat vinne en skubbe het in die waters, in die see en in die riviere, dit moet julle eet.