LEVITIKUS 11:47
LEVITIKUS 11:47 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet weet watter dinge is rein en watter dinge is onrein. Julle moet ook weet watter diere mag julle eet en watter diere mag julle nie eet nie. Almal is nie dieselfde nie.”
LEVITIKUS 11:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
om te onderskei tussen wat onrein en rein is, en tussen die diere wat geëet en die diere wat nie geëet mag word nie.
LEVITIKUS 11:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet noukeurig onderskei tussen rein en onrein, tussen diere wat geëet mag word en diere wat nie geëet mag word nie.”
LEVITIKUS 11:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat julle kan onderskei tussen wat onrein en wat rein is, en tussen diere wat geëet mag word en dié wat nie geëet mag word nie.’ ”
LEVITIKUS 11:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
om 'n verskil te maak tussen die onrein en die rein, en tussen die dier wat geëet mag word en die dier wat nie geëet mag word nie.