LEVITIKUS 11:43
LEVITIKUS 11:43 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag nie aan een van die diertjies raak nie, want dan sal julle onrein word, en dan mag niemand anders aan julle raak nie.
LEVITIKUS 11:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Moenie julle self 'n gruwel maak deur enige ongedierte wat wemel nie: julle moet jul daaraan nie verontreinig, sodat julle daardeur onrein word nie.
LEVITIKUS 11:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet julle nie besoedel met een van dié diere dat julle onrein word nie.
LEVITIKUS 11:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moet julleself nie deur enige van hierdie kruipende diere afstootlik maak nie. Julle mag julle nie met hulle verontreinig en daardeur onrein word nie
LEVITIKUS 11:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag julleself nie gruwel maak deur enige kruipende dier wat kruip nie, en julle mag julle ook nie daarmee verontreinig om daardeur verontreinig te word nie.